My voet is vas in die grond
My hart was ook al gewond maar hier's ek nou
Die geweet binne my dis verby
My hart wou nie glo dis jy nie maar hier is ek nou
Ek het nooit gedink ek kan nie maar toe ek val vir jou
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat ek breek nie
Met my hart en siel en ek weet nie of jy dit eers weet nie
Was daar soveel nuwe vrae in my sal die drome altyd drome bly?
Tot die perde eendag horings kry ek lewe
Vir die dag wat jy sal val vir my soos toe ek val vir jou
My anker laat sak omdat jy
Op skepe van liefde vir my 'n plek gemaak het
Oo 'n stem het gefluister kom saam
Die man op die maan het jou naam vir my gefluister
Maar hoor jy die fluister?
Ek het nooit gedink ek kan nie maar toe ek val vir jou
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat ek breek nie
Met my hart en siel en ek weet nie of jy dit eers weet nie
Was daar soveel nuwe vrae in my sal die drome altyd drome bly?
Tot die perde eendag horings kry ek lewe
Vir die dag wat jy sal val vir my soos toe ek val vir jou
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat ek breek nie
Met my hart en siel en ek weet nie of jy dit eers weet nie
Was daar soveel nuwe vrae in my sal die drome altyd drome bly?
Tot die perde eendag horings kry ek lewe
Vir die dag wat jy sal val vir my soos toe ek val vir jou
Vir die dag waar jy sal val vir my