LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Perfekte Jy

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ons het ontmoet by jou huis
Jy vra my naam en dit laat my, hartklop styg
Jy nooi my in met n glimlag
En jou oe
Dit slaan my asem weg met die eerste opslag
Glo jy ook in, die regte tyd, op die regte plek
Jou aantrekkings krag, die konneksie is daar, dit voel so reg
As jy na my kyk, kan die aarde maar verdwyn
Die oomblik het nou, opgelyn vir jou en my
Perfekte jy
Perfek vir my
Maak my oe toe, al wat ek sien is jy
Perfekte jy
Gestuur vir my op die regte tyd
Saam met jou sal ek verdwaal
Jy's die hoofrol in my sprokies verhaal
Ek sal vir jou die horison gaan soek
Hou my hand
Want dis die liefde wat ons nader roep
Glo jy ook in, die regte tyd, op die regte plek
Jou aantrekkings krag, die konneksie is daar, dit voel so reg
As jy na my kyk, kan die aarde maar verdwyn
Die oomblik het nou, opgelyn vir jou en my
Perfekte jy
Perfek vir my
Maak my oe toe, al wat ek sien is jy
Perfekte jy
Gestuur vir my op die regte tyd
Perfekte jy
Meer as genoeg vir my
Kan myself nie sien sonder jou langs my sy
Perfekte jy
Gestuur vir my op die regte tyd
Perfekte jy
Te perfek vir my

Dis die perfekte jy

WRITERS

Renaldo Alberts

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None